Marisa & Kriel - Verlowingsfotosessie [Back to Gallery]
Ons sien uit na hierdie paartjie se plaastroue op Rouxville in April. Altwee van hulle is van Rouxville en ons is seker die hele dorp kan nie wag vir hul groot dag nie, ons sien julle daar!