Gerhard & Carica Rossouw - 18 April 2015 [Back to Gallery]
'Destination weddings' bly maar net lekker. En diƩ Smitfield-troue by Letsatsi Game Lodge was 'n kuier van die oggend tot die aand!
Die grappige gevolg, snaakse seremoniemeester en die saamkuier van goeie vriende en familie was die sukses van die troue.
Ons het die mooiste foto's gekry van die paartjie in die natuurskoon tydens sonsak en dankie dat ons julle kon steel vir 'n paar nagfoto's tydens die onthaal!
Geniet die foto's...