user_mobilelogo

Snap Photography Client Testimonials Bloemfontein

"Kreatief, opgewonde en passievol oor hul werk!"

"Die energie en liefde tussen julle is aansteeklik vir almal en dit maak die fotosessie so gemaklik en lekker asof mens julle al vir jare ken! Dankie vir 'n onvergeetlike mooi dag! Ons is so opgewonde om die fotos te sien!
*Uiters professioneel!
*Warm en mooi harte!
*Vol grappies
*Opgewonde
* Passievol
*Oog vir detail
*HOOGS aanbeveel

Die musiek vir die dag was uitstekend. Baie dankie! Baie goeie diens vanaf die DJ. Dankie vir al die moeite wat julle doen!"
- Jac & Lizelle

 


 

Snap Photography Client Testimonials Bloemfontein

"Ek beveel hulle verseker aan". "Absoluut die moeite werd en hulle is so passie vol en dit maak my sommer lus vir die lewe. Ek beveel hulle verseker aan."
- Janelle Uys

 


 

Snap Photography Client Testimonials Bloemfontein

"Absoluut puik diens en foto's!"

"Weereens baie dankie vir al julle moeite en vriendelikheid, julle het werklik 'n passie vir julle werk. Ons kry die mooiste komplimente oor ons foto's."
- Ryno & Anri

 


 

"Julle het die vermoë of van niks soos iets uit die hemel te laat lyk!"

"Gerna en Louis ek het nie genoeg woorde om te beskryf hoe perfek julle ons spesiaale dag afgeneem het nie. Julle passie is iets om te benei. Ek sal snap enige tyd aanbeveel; altyd op tyd en altyd met n glimlag en gaan altyd die ekstra myl."
- Brandon & Shekinah
Snap Photography Client Testimonials Bloemfontein

 

Read All Our Latest Reviews